Dagsê Lesers,
Vandag deel ek weer ’n heerlik resep.
Hierdie suurdeeg pizza is nou regtig een van die lekkerste pizzas wat ek al ooit gemaak het.
Die olywe, tamaties en kaas ’n so ’n fantastiese kombinasie dat ons nie eens agterkom dat daar geen vleis op is nie!

Hier is die resep:
Pizza deeg:
625ml Koekmeel
250ml Water
5ml Kits gis Continue reading Suurdeeg Pizza











