Dagsê Lesers,
Net voor ek die artikel begin vra ek om verskoning vir al die engelse terms in die artikel maar het besluit om dit so te skryf aangesien dit is wat op die etikette staan.
Lees jy etikette? Die etikette aan die balle wol of gare wat jy aankoop om mee te hekel of brei!
Op die etikette van die wol of gare wat jy aankoop is BAIE belangrike informasie en tot onlangs het ek self ook nie die etikette aandagtig nagegaan VOOR ek die wol of gare aangekoop het nie. Continue reading Lees jy etikette? Deel 1


