Posted on Leave a comment

Nuutste toevoeging tot die winkel – Baba trui

Dagsê Lesers,

Ek is heel opgewonde om die nuutste toevoeging tot ons aanlyn winkel met julle te deel.

Hierdie baba trui is heel uniek met sy pragtige strepies en ouma blok motiewe. Dit pas ook perfek by die baba sokkie stelle wat alreeds in die aanlyn winkel beskikbaar is.

http://boervrou.co.za/product/baba-truitjie-groen-en-room-baby-jersey-green-and-cream/

Die baba trui pas vir Continue reading Nuutste toevoeging tot die winkel – Baba trui