Posted on Leave a comment

Hekel Wenk – Ouma blok

Dagsê Lesers,

Vandag deel ek ’n hekel wenk!

Ek is deel van ’n hele paar hekel groepe op Facebook en sien gereeld dat mense vra hoekom hulle Ouma blok motief skeeftrek. Nou ja baie mense het teorieë oor die saak maar ek het besluit om verdere ondersoek in te stel.

Ek het hierdie twee voorbeelde gehekel:

Die roomkleur Ouma blok het ek na Continue reading Hekel Wenk – Ouma blok