Dagsê Lesers,
Vandag deel ek my kattekruid koekie resep met julle. Ek bak die koekies bêre dit in ’n glas bottel in die kombuis op die kas. My katte kom sit in die vensterbank as ek in die kombuis besig is en dan gee ek vir hulle elkeen ’n koekie deur die venster… gelukkige katte! (Hulle eet dit so gou op dat dit nog nooit kans gekry het om sleg te word nie)
Hier is die resep:
¾ Koppie Koekmeel
½ Koppie Volgraanmeel Continue reading Kattekruid Koekies











