Dagsê Lesers,
Die heel eerste keer wat ek ‘n melktert gebak het, het ek hierdie resep gekry en ek gebruik nog steeds dieselfde resep. Ons is baie lief vir melktert en al moet ek dit nou self sê is die melktert regtig vir my die lekkerste. Vandag deel ek hom met julle en ek hoop dat julle hom net so baie sal geniet soos ons.

Bestanddele vir kors:
125g Botter, kamertemperatuur
125ml Suiker
1 Eier, geklits
500ml Koekmeel
10ml bakpoeier
Knypie sout Continue reading Melktert

