2 thoughts on “Bak

  1. Ek wil weet of mens meel vooraf (dag of so) kan sif en bere as mens baie koekies bak…asb

    1. Goeiedag Annemi,

      Ek kan nie sien hoekom mens dit nie kan doen nie, maak net seker dat jou gesifte meel in ‘n lugdigte houer gestoor word sodat dit nie enige vog trek wat dan weer klonte kan veroorsaak nie.
      Lekker bak!
      Groete,
      Mariette

Leave a Reply