My naam is Leanie Vermeulen (een van die dae Naude), ek is tans 28 jaar oud. Ek werk op ‘n aanleg buite Rustenburg in Noord Wes.
Is gebore in Welkom in die Vrystaat, het my verstand gekry in Kakamas in die Noord Kaap, my Chemiese Ingenieurswese graad in Potchefstroom en my liefde (Pieter) hier in Rustenburg. Continue reading Wie is Leanie?


