Brood / Bread

R30.00

Wit Brood – ongeveer 700 g

White Bread – approximately 700g

Kategorie

Beskrywing

Wit Brood

Ons brood deeg word vir 24 uur laat rus om die geur te ontwikkel, voordat dit gebak word.

Bestanddele: Koringmeel, water, seesout, kitsgis

Hierdie produk kan slegs self afgehaal word en is nie beskikbaar vir enige ander aflewerings opsies nie. Datum sal gereël word wanneer bestelling verwerk word.

White bread

Our bread dough rests for 24 hours before baking to develop its flavour.

Ingredients: Wheat flour, water, sea salt, yeast

This product can only be collected and is not available for any other shipping options. Date for collection will be arranged when order is processed.

Laat Kommentaar

You must be logged in to post a comment.