Beskrywing
Hierdie Jaarn Kous het ek ontwerp omdat ek iets nodig gehad het om my jaarn netjies te hou terwyl ek uit die middel van die bal werk.
Ek gebruik 'n oprol masjientjie om al my jaarn op te rol in netjiese balle en wanneer die jaarn kous gebruik word kan jy die balle ook maklik in jou projek sak sit en hulle sal netjies bly terwyl jy aan jou projek werk. Die Jaarn Kous hou die bal bymekaar tot op die einde van die bal.
Hierdie projek stel sluit in:
3 x 50g Moya 100% Cotton Double Knit Jaarn - wat genoeg is om 6 Jaarn Kouse te maak.
1 x Gedrukte Patroon