Tuis

Welkom by Die Boervrou!

Ons is passievol oor handwerk. Ons glo dat wanneer jy jouself bederf met items om iets vir jouself of as geskenk te maak, jy toegang moet hê tot uitstaande gehalte produkte. Bederf jouself en jou geliefdes – jy verdien dit!

Of jy nou brei, hekel, naaldwerk doen of bak, ons verstaan ​​die belangrikheid daarvan om 'n ontspannende stokperdjie te hê om jou geestelike beker te vul en daardie gevoel om iets mooi met jou eie hande te skep is onskatbaar. Handwerk is 'n geskenk aan jouself en jou geliefdes en die beste terapie vir jou siel. Die bonus is dat jy 'n voltooide projek het ná jou terapiesessies.

Ons glo ook dat jy goeie lekkernye vir die proses moet hê en ons kan jou daarvan voorsien met ons heerlike reeks koekies, beskuit, ander lekkernye, sappe en koffie.

Maak nie saak waar jy in die land is nie, ons sal jou handwerk benodighede en lekkernye vir jou gerief koerier tot by jou deur.

Kyk gerus na hierdie projek stelle in ons aanlyn winkel:


Yarn Cake Cozy – Kits

Heart Coaster – Kits

Moet nie vergeet van jou belangrike lekkernye nie:

Hier is 'n paar resepte om iets heerlik te kook of the bak: