Arm man se aspersie resep

Dagsê Lesers,

Ons het hierdie resep van een van ons lesers, Fanie van Wyk ontvang:
As jy die spinasie van die stingels afgesny het, sny die stingels in stukke en kook in water (~10min) met sout totdat die stingels sag is.

Lekker eet!

Leave a reply

You must be logged in to post a comment.