Posted on Leave a comment

Valentynsdag geskenke

Dagsê Lesers!

Valentynsdag is om die draai!

Valentynsdag het my geinspireer om ‘n paar items te maak wat as fantastiese Valentynsdag geskenke kan dien.

Eerstens het ek hierdie Hartjie versiersel gemaak in vier kleure: pienk, pers, blou en natuurlik rooi!

Dit kan gebruik word om baie dinge te versier, van ‘n geskenk pakkie tot ‘n deurknop.

Klik gerus hier om na die Hartjie versiersels te kyk in die winkel.

 

Dan het ons ook hierdie oulike Hartjie sleutelhouer. Continue reading Valentynsdag geskenke