Vervoer koste / Shipping Cost

Die vervoer koste van die items in ons aanlyn winkel is R99 tot op 2 kg. Ons gebruik Post net Counter to Counter diens.

Produkte kan nou ook self afgehaal word in Tarlton, Gauteng. Kontak ons gerus vir meer inligting.

Verwys na die addisionele inligting by elke item vir die gewig van die item sodat jy die gewig van jou bestelling kan uitwerk.

Baie dankie,

Mariette

The shipping cost for the items in our online shop is R99 up to 2kg. We use Post net Counter to Counter service.

Items can now also be collected in Tarlton, Gauteng. Contact us for more information.

Please look at the additional info on each item for the weight of the item to calculate the weight of your order.

Thank you,

Mariette