Homemade Chilli Jam – Tuisgemaakte Rissie Konfyt

R45.00

Homemade Chilli Jam with Jalapenos 

Tuisgemaakte Rissie Konfyt met Jalapenos

 

 

Description

Homemade Chilli Jam with Jalapenos

Home made chilli jam for sale in Gauteng. Our delicious home made chilli jam is made with a mixture of jalapeno chillies and sweet peppers for just the right balance of heat. As with all our jams this chilli jam also has no added pectin.

We were honestly a bit sceptical about chilli jam when a client asked for it but this one is a winner! This homemade chilli jam is very good on only a piece of bread and butter but taste even more amazing when paired with meat dishes as well as cheese dishes.

As a friend of ours say: “It taste so good but sound so wrong”

Ingredients: Jalapenos, Sweet Peppers, Sugar, Lemon Juice & Vinegar.

Tuisgemaakte Rissie Konfyt met Jalapenos

Tuis gemaakte rissie konfyt met jalapenos te koop in Gauteng. Ons heerlike rissie konfyt is gemaak met ‘n mengsel van jalapenos rissies en soet pepers vir so bietjie byt. Soos al ons konfyte is daar ook geen pektien bygevoeg in die rissie konfyt nie.

Een van ons kliente het gevra vir ‘n rissie konfyt en ons was aanvanklik skepties daaroor en moet erken hierdie een is ‘n wenner! Hierdie tuisgemaakte rissie konfyt is heerlik saam met net brood en botter en is ongelooflik lekker saam met vleis disse sowel as kaas disse.

Soos een van ons vriende gesê het: “Dit proe heerlik maar klink verkeerd”

Bestanddele: Jalapenos, Soet Rissies, Suiker, Water,  Suurlemoensap & Asyn.

 

QR Code

QR Code

Leave a Reply

XHTML: You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>