Tuis

Baie welkom by Die Boervrou!

Ons is baie bly dat jy ons kom besoek.

So paar jaar gelede het ons hierdie webwerf begin as ‘n manier om interessante en nuttige inligting met mense te deel.
Ons is baie opgewonde om te se dat dit meer as net inligting deling geword het!
Vir baie jare het ons as ons vir iemand ‘n geskenk wil gee, die item self gemaak of dit gebrei of gehekel of selfs net self gemeng is, dan het dit ons soveel plesier verskaf omdat dit handgemaak is.
Na vele mense se aanbeveling om die produkte te verkoop het ons dit goed gedink om ‘n aanlyn winkel te begin. Dit beteken nie dat ons nie meer ander inligting met ons lesers gaan deel nie! Al die inligting is steeds hier en beskikbaar en ons sal steeds allerhande nuttige brokkies inligting deel.

Klik gerus hier om die winkel te besoek waar ons allerhande handgemaakte geskenke verkoop

 

Klik gerus hier vir al die nuutste artikels wat ons geplaas het

 

Ons hoop dat ons almal nog vir baie jare hier kan saam kuier!

Geniet die webwerf!

Mariette & Leanie