Nuwe produkte

Dagsê Lesers,

Ek deel graag met julle die nuutste produkte in ons aanlyn winkel.

Let daarop dat hierdie produkte slegs self opgelaai kan word in Tarlton, Gauteng.

Die brode word met NON-GMO koringmeel gebak. Die koringmeel bevat geen preserveer middels nie en word ook nie gebleik nie.

Brood / Bread

Dan stel ons ook ons drie nuwe ingemaakte produkte bekend:

Beet Blatjang / Beetroot Chutney

Soet Rissie Blatjang / Sweet Pepper Chutney


Gepiekelde Soet Rissie & Uie Sous / Pickled Sweet Pepper & Onion Relish

Ons werk aan nog ander produkte wat ook een van die dae bekend gestel sal word!

Groete!

Leave a Reply

XHTML: You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>