Nuwe produkte

Dagsê Lesers,

Ek deel graag met julle die nuutste produkte in ons aanlyn winkel.

Let daarop dat hierdie produkte slegs self opgelaai kan word in Tarlton, Gauteng.

Die brode word met NON-GMO koringmeel gebak. Die koringmeel bevat geen preserveer middels nie en word ook nie gebleik nie.

Brood / Bread

Dan stel ons ook ons drie nuwe ingemaakte produkte bekend: Continue reading…


Hekel klas – Hoek tot hoek (C2C) geruite kombers

Dagsê Lesers,

Ons bied ’n hekel klas aan by Gedeelte 13, Delarey,
Tarlton, Gauteng op die 11de Augustus 2018 van 9:00 tot 13:00.

In hierdie klas gaan jy leer hoe om die hoek tot hoek blokkies (C2C)
aanmekaar te hekel deur die vaswerk soos jy vorder metode te gebruik
en hoe om ’n mooi randjie om jou kombers te hekel. Die kombers is
70 x 70 cm groot.

Die klas koste beloop R250 en al die wol is daarby
ingesluit om die kombers te maak asook ’n ligte ete. Continue reading…


Tuin take vir Augustus

Dagsê Lesers,

Hier volg weer ’n nuttige lysie van tuin take vir Augustus.

In die groente en kruie tuin:

Plant:

Aartappels, aspersies, basielkruid, beet, blaarslaai, blomkool, Continue reading…