Omskakelings Tabel

Goeie dag Lesers

Ons het almal resepte wat deur die generasies heen saam met ons kom en dan is die bestanddele se hoeveelhede nog in die ou mates gelys!  Of jy kry ’n resep op die internet en die bestanddele is gelys in impiries mates.  Nou ja, ek weet nie van julle nie, maar ek kan verseker nie omskakelings verhoudings uit my kop onthou nie.

Ek het dus ’n omskakelings tabel geskep wat afgelaai kan word deur op die skakel hieronder te klik.

Omskakelingstabel

Dit kan dit uitgedruk word en aan die binnekant van een van jou kombuis kas deure opgesit word.  Dit is wat ek gedoen het, so kan ek wanneer nodig vinnig loer en die omskakelings doen, sonder om op die internet te gaan om die verhouding te soek, of nog ’n resepte boek nader te pluk!

Omskakelings Tabel

Ek hoop hierdie omskakelings tabel is vir jul van waarde.  Indien daar ander omskakelings is wat jul voel van waarde kan wees, laat gerus ’n opmerking onderaan hierdie bladsy en dan kan ons dalk dit byvoeg.

Groete!

Leanie

Leave a Reply

XHTML: You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>