Die droog van uie

Dagsê Lesers,

Ek het ook vir die eerste keer uie gedroog!

Om die uie te droog het ek die uie geskil en opgekap in stukkies.

Daarna het ek dit in ’n pot gesit, sout en water bygevoeg (dit is belangrik om sout by te sit want dit help met preservering) en gekook totdat dit gaar en deursigtig was.

GEKOOKTE UIE x
Continue reading…


Tuin take vir November

Dagsê Lesers,

Dit is weer hierdie tyd van die jaar, wat die vrugtebome vol vrugte is en die groente in die groente tuin so groei dat jy dit amper kan hoor! Wat ‘n fantastiese tyd is dit nie?

Hier is ‘n handige lysie van tuintake vir November om die hande mee besig te hou.

IMG_9193
Granaat

In die groente en kruie tuin:

Plant:

Aartappels, artisjokke, aspersies, basielkruid, beet, blaarslaai, blomkool,  brokkoli, Continue reading…